Skip to content

Oekraïnse ambassade in SA nie bewus van Suid-Afrikaanse mans wat in Donbas gestrand is nie [KLANK]

# Die Oekraïnse ambassade in Suid-Afrika sê hy ondersoek berigte dat 17 Suid-Afrikaanse mans in Oekraïne se Donbas-streek vasgekeer is. Die mans van tussen 20 en 39 jaar oud is glo met lonende kontrakte gelok om by huursoldaatmagte in die Oekraïne/Rusland-konflik aan te sluit. Oekraïne se ambassadeur in Suid-Afrika, Olexander Scherba, het aan die SABC gesê hulle sal nooit iemand aanmoedig om na die gevegsone te gaan nie:

ENG ScherbaOnMercenaries