# President Cyril Ramaphosa sê alle Suid-Afrikaners behoort bekommerd te wees oor die toename in bendeverwante moorde, veral in Kaapstad en die Wes-Kaap. Ramahosa het tydens mondelinge antwoorde op vrae in die Nasionale Vergadering gesê die moord op sewe jong mans in Philippi demonstreer die brutaliteit waarmee gemeenskappe te doen het. Hy het bygevoeg dat ingrypings sal voortgaan om die geaffekteerde gebiede te stabiliseer en inwoners te beskerm:
Ramaphosa veroordeel die toename in bendeverwante moorde, vra vir verenigde optrede [KLANK]
ENG RamaphosaOnUnitedAction