Skip to content

Ramaphosa sê beveiliging van landsgrense is sleutel om onwettige immigrasie te takel [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die beste manier om onwettige immigrasie te stop, is om die land se grense te beveilig. Hy het in antwoord op vrae in die Parlement gesê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel het reeds meer as 200 aasoeke deur G20-afgevaardigdes hanteer,  vir hierdie maand se beraad by die Nasrec-ekspo-sentrum in Johannesburg en sal binnekort uitgebrei word na toeristevisums. Hy waarsku teen aanvalle op buitelanders aangesien die wet gevolg moet word:

ENG RamaphosaOnBorders