# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê daar is steeds ‘n geleentheid vir geboueienaars en energie-belanghebbendes om te help met die werwing en plasing van energieprestasiesertifikaat-praktisyns. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Energie-ontwikkelingsinstituut se program help ook geboue-eienaars deur geskoolde personeel te verskaf om voldoening te verseker en energiekoste te verminder. Graham-Maré voeg by dat die program werklose gegradueerdes oplei om energiedata in te samel en te analiseer, sertifikate uit te reik en geboue-doeltreffendheid te verbeter:
Regering vra vir plasing van gegradueerdes in opleidingsprogramme vir prestasiesertifikaat-praktisyns [KLANK]
AFR SamanthaOnProgramme