Skip to content

Metropolisiehoof in Ekurhuleni beweer ongemagtigde aanstellings is deur voormalige Ekurhuleni bestuurder gemaak [KLANK]

# Die departementshoof van die Ekurhuleni-Metropolisie, Isaac Mapiyeye, het aan die Madlanga-kommissie gesê die voormalige stadsbestuurder, Imogen Mashazi, het amptenare sonder sy medewete aangestel. Mapiyeye sê Mashazi is ondersteun deur twee departementshoofde en EMPD-lede, insluitend Julius Mkhwanazi, wat na bewering destyds as adjunkhoof aangestel is. Hy het kommer uitgespreek oor interne bestuur en deursigtigheid binne die stad se administratiewe en polisiëringstrukture:

ENG-MapiyeyeOnAppointments