# Die adjunk-minister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo, vra gemeenskappe om goed om te sien na die sanitasie-infrastruktuur in hul gebiede. November is Nasionale Sanitasiemaand. Seitlholo sê die regering versnel toegang tot waardige sanitasie, bevorder vernuwing in die bestuur van afloopwater en beklemtoon die rol van sanitasie vir beter openbare gesondheid, omgewingsbewaring en ekonomiese groei:
Departement Water en Sanitasie vra gemeenskappe om na sanitasie-infratruktuur om te sien [KLANK]
ENG SelloonSanitation