Skip to content

Vetterige, taai stof op Tuinroete se strande gevind [KLANK]

# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap sê geringe spore van ‘n smeerbare en taai blink, donker stof is die afgelope paar weke langs strande aan die Tuinroete se kuslyn opgemerk. Die oorsprong is onbekend. Die munisipale woordvoerder, Herman Pieters, sê wanneer hierdie voorvalle ter see voorkom, is die Nasionale Departement van Vervoer verantwoordelik om die storting te hanteer en die nodige gebeurlikheidsplanne in werking te stel:

AFR HermanonTraces