Skip to content

Eskom verduidelik verminderde dieselgebruik en stelselprestasie [KLANK]

# Eskom is bekommerd oor voortgesette waninligting oor sy stelselprestasie en dieselverbruik. Hy herhaal dat hy elke Vrydag deursigtige, datagebaseerde inligting oor sy bedrywighede gee. Die kragverskaffer word gedwing om miljarde rand se diesel te gebruik omdat sy opwekkingsvloot nie betroubaar genoeg is om voldoende krag op te wek nie. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê diesel word steeds strategies gebruik, met oopsiklus-gasturbines wat ʼn integrale deel van die opwekkingsvloot uitmaak:

ENG MokwenaOnDieselUsage