# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se uniform tydens sy media-inligtingsessie op 6 Julie het kommer oor ‘n moontlike staatsgreep laat ontstaan. Cachalia het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê Mkhwanazi se voorkoms was kommerwekkend, veral omdat hy bewerings van politieke inmenging deur die minister van die Polisie, Senzo Mchunu en bande met kriminele kartelle gemaak het:
Cachalia sê Mkhwanazi se uniform het vrese van ‘n staatsgreep laat ontstaan [KLANK]
ENG CachaliaOnCoup