Skip to content

Instituut vir Rasseverhoudinge moedig parlement aan om SEB-premies te verwyder by gesondheidbesteding [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê gesondheidsbesteding moet lewens red, en nie swart ekonomiese bemagtiging befonds nie. Die organisasie doen ‘n beroep op die parlement om dit duidelik te maak in die Spesiale Begrotingswetsontwerp dat geen deel van die 754-miljoen-rand wat aan die Departement van Gesondheid toegeken is, vir swart ekonomiese bemagtiging gebruik kan word nie. Gabriel Crouse van die instituut sê fondse moet fokus op waarde-vir-geld en die verbetering van gesondheidsuitkomste, wat alle pasiënte, ongeag ras, dieselfde voordele bied:

 

ENG CrouseOnHealthSpending