Skip to content

Verkiesingskommissie kondig tussenverkiesings aan in wyke 17 en 27 van George Plaaslike Munisipalitiet

# Die Verkiesingskommissie van die Wes-Kaap het munisipale tussenverkiesings vir Wyk 17 en Wyk 27 in George Plaaslike Munisipaliteit vir 21 Januarie 2026 aangekondig, na bedankings deur raadslede. ‘n Kieserregistrasienaweek sal op 15 en 16 November 2025 plaasvind, wanneer inwoners kan registreer, hul besonderhede nagaan of opdateer. Geskikte kiesers moet ‘n groen strepieskode-ID, slimkaart-ID of geldige tydelike identiteitsertifikaat voorlê om te registreer.