Skip to content

Professor Joseph Stiglitz beskryf globale ongelykheid as ‘n krisis wat dringend aangespreek moet word [KLANK]

# Die Nobelpryswenner en ekonoom Joseph Stiglitz sê globale ongelykheid is ‘n ernstige probleem wat gesondheid, onderwys en die ekonomie raak. Hy en die uitvoerende direkteur van UNAIDS, Winnie Byanyima, het gister ‘n verslag oor ongelykheid aan president Cyril Ramaphosa by die Uniegebou in Pretoria oorhandig. Stiglitz stel ‘n internasionale paneel oor ongelykheid voor om regerings te lei oor billiker beleide. Hy het die G20 aangespoor om op te tree, aangesien ongelykheid ‘n keuse is wat met kennis en samewerking aangespreek kan word:

ENG StiglitzOnInequalityReport