Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement dring aan op dissipline en integriteit tydens matriekeksamen [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê die matriekeksamen vorder glad sonder enige groot ontwrigtings. Die departement het die matrieks geprys vir hul dissipline en hulle gevra om te hou by die Nasionale Senior Sertifikaat-belofte van eerlikheid en integriteit. Woordvoerder Steve Mabona het leerders weereens gewaarsku om nie selfone of afskryfnotas na eksamensentrums te neem nie, en kommer uitgespreek oor afwesigheid onder deeltydse kandidate:

ENG-MabonaOnMatrics