Skip to content

Polisie bevestig Brown Mogotsi oorleef sluipmoordpoging [KLANK]

# Die polisie het bevestig die omstrede sakeman Brown Mogotsi het gisteraand ‘n skietvoorval oorleef in Vosloorus aan die Gautengse Oos-Rand. Volgens voorlopige inligting is verskeie skote op sy voertuig gevuur, maar hy het ongedeerd daarvan afgekom. Mogotsi word daarvan beskuldig dat hy betrokke was by beweerde medepligtigheid tussen politici, die polisie en georganiseerde misdaad. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê hulle het ‘n saak van poging tot moord geopen:

ENG MatheOnMogotsiShooting