Skip to content

Cosatu verwelkom Suid-Afrika se vroeë aanvaarding van sy pligte as SAOG-voorsitter [KLANK]

# Cosatu verwelkom Suid-Afrika se vroeë aanvaarding van sy pligte as 46ste voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap onder leierskap van Cyril Ramaphosa. As gevolg van politieke verwikkelinge in Madagaskar, sal die huidige SAOG-voorsitter, Suid-Afrika, vroeër as verwag die leierskap op ʼn tussentydse basis aanvaar. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit is totdat die SAOG-beraad vir staatshoofde ʼn amptelike besluit neem:

ENG ZaneleonSADCChair