Skip to content

Minister Steenhuisen wens boere geluk met rekord graanoes dié seisoen [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het Suid-Afrika se graanprodusente gelukgewens met die lewering van ‘n rekord oes tydens een van die uitdagendste ekonomiese tydperke die laaste paar jaar. Die land se algehele graan- en oliesaadproduksie was meer as 23-miljoen ton, wat 30-persent meer is as verlede jaar. Steenhuisen sê die mielie-oes van net meer as 16,3-miljoen ton is beduidend meer as die nasionale behoefte van 12-miljoen ton:

ENG SteenhuisenonProducers