Skip to content

GOOD-party sê gemeenskappe soos Reigerpark verdien veiligheid, geregtigheid en betekenisvolle hervorming [KLANK]

#  Die GOOD-party sê geweldsmisdaad en die roekelose gebruik van vuurwapens ​​is ‘n ondraaglike werklikheid vir baie gemeenskappe. Dit volg ná die dodelike verbyry-skietery in Reigerpark in Boksburg aan die Gautengse Oos-Rand waartydens ses mense dood en drie gewond is. Matthew Cook van GOOD het die polisie versoek om vinnig op te tree en alle beskikbare hulpbronne te gebruik om die verantwoordelikes aan die pen te laat ry:

ENG CookOnReigerPark