Skip to content

Wes-Kaap verwelkom internasionale vennote by 12de Streeksleiersberaad [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het ses amptelike afvaardigings uit Duitsland, die VSA, Kanada, Brasilië, China en Oostenryk verwelkom by die 12de Streeksleiersberaad. Die beraad onder die tema Groei deur Ekonomiese Veerkragtigheid eindig Woensdag. Winde sê die beraad vind elke twee jaar plaas, met lede wat vergader om streeksvennootskappe en handel te versterk, kundigheid te deel in die hantering van gemeenskaplike uitdagings, en wedersydse groei en volhoubare ontwikkeling te bevorder:

ENG WindeonSummit