Skip to content

Ses dood en drie beseer in verbyry-skietery in Boksburg [KLANK]

# Die dodetal na Saterdagaand se verbyry-skietery in Reigerpark, Boksburg, het tot ses gestyg nadat een van die beseerde slagoffers in die hospitaal dood is. Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris in Gauteng, generaal-majoor Fred Kekana, het sedertdien hulpbronne gemobiliseer om die voorval te ondersoek. Die Gautengse polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê drie mense word steeds in die hospitaal behandel:

ENG-OfficerOnShooting