# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap het sy ondersteuning aan breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging bevestig. Die agentskap se ondervoorsitter, Bonga Makhanya, sê die beleid is noodsaaklik om die jeug se uitsluiting van die ekonomie te hanteer, veral onder swart Suid-Afrikaners in landelike gebiede en townships. Hy het aan SABC News gesê die beleid het tekortkominge, maar bevorder sake-eienaarskap en billike indiensneming. Hy vra sterker, meer inklusiewe hervormingsbeleide:
Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap steun voortsetting van uitgebreide SEB om jeug se insluiting te bevorder [KLANK]
ENG-MakhanyaOnBEE