Skip to content

Operasie Vulindlela se tweede fase kry momentum in belangrike ekonomiese hervormings [KLANK]

# Operasie Vulindlela se tweede fase behoort ten spyte van plaaslike uitdagings teen 2029 ekonomiese groei van 3,5-persent te bereik. Rudi Dicks van die Presidensie het tydens ʼn inligtingsessie by die Johannesburgse Aandelebeurs klem gelê op vordering in energie-, logistieke, water-, behuising- en digitale infrastruktuur. Dit sluit in belegging in hernubare energie, kleiner visum-agterstande en privaat spoortoegang. Hy het bevestig dat Tesourie en departemente voortgaan om groei te bevorder, dienslewering te verbeter en beleggings te lok:

ENG-DicksOnVulindlela