Skip to content

Departement sê bewerings van wit volksmoord in Suid-Afrika is ongegrond [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê bewerings van ‘n sogenaamde wit volksmoord in Suid-Afrika is ongegrond en polities-gemotiveerd. Dit volg op berigte dat die Trump-administrasie beplan om wit Afrikaners voorkeur te gee vir vlugtelingstatus in Amerika. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê dit stel die land se misdaadprobleem verkeerd voor en ondermyn maatskaplike samehorigheid. Phiri sê die regering is daartoe verbind om alle burgers te beskerm:

ENG PhiriOnUnfoundedClaims