Skip to content

Santaco se president vra vir hernieude verbintenis tot verkeersveiligheid [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad sê ‘n hernieude verbintenis tot padveiligheid is dringend nodig na ‘n week van tragiese ongelukke wat 22 lewens geëis het. Sewe mense is in Mpumalanga dood, sewe in Gauteng en agt op die N3 naby Swinburne in die Vrystaat. Die raad belowe om voertuigbeheer te versterk, bestuurdersopleiding te versnel en nou saam met wetstoepassing te werk. Rebecca Phala van Santaco het haar meegevoel betuig aan die families van die slagoffers:

ENG PhalaOnRoadSafety