# Adjunkpresident Paul Mashatile doen ‘n beroep vir die insluiting van jongmense in die vorming van beleid wat hulle raak. Mashatile het by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se Jeugbeleggingsindaba in Johannesburg gesê die jeug verdien ‘n plek in gesprekke in werkplekke, burgerlike ruimtes en die openbare en privaat sektor. Hy beklemtoon werkloosheid, swak toegang tot onderwys en ongelykheid vereis samewerking tussen die regering, sakeondernemings en gemeenskappe om impakvolle, jeuggesentreerde ontwikkelingsprogramme te skep:
Mashatile moedig die insluiting van die jeug in by beleidsbesluite [KLANK]
ENG-MashatileOnSkills