# Die DA vra die Spesiale Ondersoekeenheid om vinnig op te tree in sy ondersoek na beweerde korrupsie waarby die voorsitter van die raad van Jozi FM, Rapiste Montsho, betrokke is. Die party sê meer as 35-miljoen-rand in lotery-toelaes is tussen 2013 en 2016 aan die radiostasie in Soweto toegeken, met 24-miljoen-rand wat na bewering tydens Montsho se termyn gesteel is. Toby Chance van die DA sê Soweto se inwoners verdien ‘n gemeenskapsradiostasie vry van korrupsie:
DA dring aan op ondersoek om die volle waarheid agter Jozi FM se R35-miljoen Lotto-skandaal bloot te lê [KLANK]
ENG ChanceOnLottoScandal