# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur het die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, gevra om ‘n volledige forensiese verslag oor die Onafhanklike Ontwikkelingstrust se hospitaal-suurstoftender in te dien. Die voorsitter, Carol Phiri, het aan SABC News gesê die komitee het die opsommingsverslag wat hierdie week ter tafel gelê is, verwerp en aangedring dat die Parlement die volledige dokument benodig om deursigtigheid en verantwoordbaarheid te verseker met die hantering van die omstrede tender:
Parlement eis volledige verslag oor Onafhanklike Ontwikkelingstrust se hospitaal-suurstoftender [KLANK]
ENG-PhiriOnReport