Skip to content

Saftu vra landwye optrede teen oortreders van arbeidswette [KLANK]

# Die vakverbond, Saftu, sê ten spyte van progressiewe arbeidswetgewing om werkers te beskerm, bly basiese nakoming van arbeidswette volgens hom laag. Dit volg nadat twee werkgewers in Mandeni, KwaZulu-Natal, onlangs gearresteer is na ʼn inspeksie deur die Departement van Indiensneming en Arbeid. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê die inspeksie het misbruik van werkersregte onthul, wat die betaling van ʼn hongerloon van tussen 12-rand en 17-rand per uur insluit:

ENG AsiveonViolators