# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die bemagtiging van kleinskaalse en voorheen benadeelde boere is die sleutel tot die transformasie van die landbousektor. Mashatile het in antwoord op vrae in die Nasionale Vergadering gesê die regering se voortgesette grondhervorming en die vrystelling van staatsgrond toon sy verbintenis om opkomende swart boere te help om aan kommersiële landbou deel te neem en die land se boerdery-ekonomie te versterk:
Mashatile bevorder insluiting van kleinskaalse boere in landbou [KLANK]
ENG MashatileOnAgriculture
