Skip to content

Kubayi verwelkom beslissing om oorsaak van dood van Hoofman Albert Luthuli tersyde te stel [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi het die Hooggeregshof in Pietermaritzburg se beslissing verwelkom om die uitspraak van die 1967 geregtelike doodsondersoek, wat hoofman Albert Luthuli se dood as ‘n ongeluk verklaar het, tersyde te stel. Kubayi se woordvoerder, Terrence Manase, sê die uitspraak weerspieël Suid-Afrika se voortgesette toewyding om historiese waarhede te ontbloot en geregtigheid te lewer vir gesinne wat deur die ongeregtighede van die apartheid-era geraak is:

ENG ManaseOnCaseOutcome