Skip to content

GOOD-party verwerp mosie teen Morero as politieke speletjies [KLANK]

# Die GOOD-party het die mosie van wantroue teen Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, verwerp as politieke speletjies. Die mosie is deur minderheidspartye ingestel, insluitend die UDM, Al-Jamaa, African Heart Congress Party en ATM, wat Morero daarvan beskuldig dat hy die mag sentraliseer. Die Johannesburgs Progressiewe Koukus, gelei deur die ANC, het Morero egter gesteun en verwys na verbeterde finansiële bestuur en dienslewering. Matthew Cook van GOOD sê om hom nou te verwyder sal die stad ontwrig:

ENG-CookOnMorero