# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala het die geskorste adjunk-nasionale kommissaris van Polisie vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, deur die oorlede Pretoriase taxibaas Jothan “Mswazi” Msibi ontmoet het. Msibi was deel van ‘n beweerde misdaadnetwerk bekend as die “Groot Vyf”-kartel. Volgens die getuie het Matlala glo gesê die groep het staatsdepartemente en die Suid-Afrikaanse Polisiediens beïnvloed:
Getuie C verbind Matlala aan die ‘Groot Vyf’-kartel wat regeringstenders beheer [KLANK]
ENG WitnessCOnSupport