# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie vertel die tenderpreneur Vusimusi “Cat” Matlala beweer hy het ongeveer 500-duisend-rand betaal vir die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se veldtog vir die ANC-presidentskap. Hy sê Matlala het na bewering betalings deur die sakeman Brown Mogotsi gedoen om die vlugte en verblyf vir die ANC-vieringe op 8 Januarie te dek. C sê Matlala het geglo sy steun vir Mchunu sou hom teen polisie-ondersoeke beskerm, maar het verraai gevoel toe sy polisietender van 360-miljoen-rand gekanselleer is:
Getuie C beweer tenderpreneur Matlala het R500 000 vir minister Mchunu se presidensiële veldtog betaal [KLANK]
ENG WitnessCOnCampaign