# Die president van die MK-party, Jacob Zuma, lei ‘n hoëvlak-afvaardiging na Burkina Faso om diplomatieke en politieke bande in Afrika te versterk. Zuma sal president Ibrahim Traoré ontmoet om pan-Afrika samewerking, ekonomiese ontwikkeling en weerstand teen neokoloniale invloed te bespreek. Hy het Burkina Faso geprys oor sy dapper stappe in die rigting van ware Afrika-bevryding. Hy noem die besoek ‘n belangrike stap in die bevordering van eenheid, soewereiniteit en dieper solidariteit:
Zuma en hoëvlak-afvaardiging van MK-party is in Burkina Faso [KLANK]
ENG-ZumaOnTraoré