Skip to content

Reën en hewige donderstorms vandag in dele van Gauteng verwag [KLANK]

# Die Stad Tshwane se departement van Nooddienste maan inwoners om versigtig te wees met swaar reën wat vandag in groot dele van Gauteng verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2 waarskuwing vir heftige donderstorms uitgereik. Die woordvoerder van die Nooddienste, Nana Radebe-Kgiba, sê daar is ‘n 60-persent kans op reën wat met sterk wind gepaard gaan:

ENG NanaonThunderstorms