Skip to content

Korrektiewe Dienste veroordeel mesaanval by Pollsmoor waarin twee gevangenes dood is [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste veroordeel ‘n mesaanval by die Pollsmoor Korrektiewe Sentrum waarin twee gevangenes dood is. Die voorval het vanoggend plaasgevind terwyl amptenare aangeval is toe hulle probeer het om die orde te herstel. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê daar heers intussen weer kalmte. Nxumalo het sy meegevoel betuig aan families wat geraak is:

ENG NxumaloOnStabbing