Skip to content

NVG bevestig een van die vermoorde niggies van Mamelodi was aangeklaagde se meisie [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig een van die niggies wat in Mamelodi-Oos in Pretoria vermoor is, Tshiyamo Moramaga, was die meisie van die moordbeskuldigde Tebogo Mnisi. Tshiyamo en Boleseng Moramaga is vermoor, terwyl hulle vriend Desmond Semang, wat saam met hulle by die taverne was, oorleef het. Tshiyamo het glo daardie aand ‘n WhatsApp-boodskap om hulp gestuur. Mnisi het vandag sy borgtogaansoek laat vaar. Lumka Mahanjana van die NVG sê geslagsgeweld en vrouemoord bly ‘n ernstige bekommernis:

ENG-MahanjanaOnMnisi