# ‘n Voormalige lid van die politieke moorde-taakspan, Maxwell Wanda, het aan die Madlanga-kommissie gesê verskeie vuurwapens, insluitend ‘n gelaaide geweer, is by die sakeman Katiso “KT” Molefe se huis in Sandhurst, Johannesburg, gevind tydens sy inhegtenisneming in Desember. Molefe word aangekla van die moord op die ingenieur Armand Swart wie se onderneming korrupsie blootgelê het met ‘n Transnet-tender wat aan sy neef, Lucky Molefe, toegeken is. Wanda sê die Valke het kortliks ingemeng omdat hulle geglo het die operasie is vals:
Wanda vertel Madlanga-kommissie ‘n gelaaide geweer is op Molefe se eiendom ontdek [KLANK]
ENG WandaOnFirearms