# RISE Mzansi sal Vrydag die 1,5-duisend-miljard-rand dobbelkrisis in Suid-Afrika tydens ‘n mini-debat in die Nasionale Vergadering in die kollig plaas. Die Nasionale Dobbelraad se jongste verslag toon die bruto dobbelinkomste het van 59-miljard-rand in 2023/24 gestyg tot 75-miljard-rand in 2024/25, wat dui op ‘n dringende behoefte aan ingryping. RISE Mzansi se Parlementslid, Makashule Gana, sê die veldtog poog om die maatskaplike en openbare gesondheidsuitwerking van dobbel te bespreek, aangesien dit lewens en lewensbestaan vernietig:
RISE Mzansi Parlementsdebat oor stygende R1,5-duisend-miljard dobbelkrisis [KLANK]
ENG-GanaOnGambling