Skip to content

McKenzie verwelkom G20-ministers van Kultuursake in Ballito voor leiersberaad [KLANK]

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie is gasheer vir G20-ministers van Kultuursake in Ballito, KwaZulu-Natal, vir die vierde G20-kultuurwerkgroep. Die vergadering is een van die laaste geleenthede voor volgende maand se G20-leiersberaad en fokus op die bevordering van kultuur as ‘n dryfveer van volhoubare ontwikkeling. McKenzie het aan die SABC News gesê die besprekings sal die wêreldwye samewerking in kulturele bewaring, kreatiewe ekonomiese groei en vernuwing reg oor G20-lidlande versterk:

ENG-McKenzieOnG20