# Orkaan Melissa is op pad na die ooste van Kuba nadat dit oor Jamaika beweeg het. Dis die ergste storm in moderne geskiedenis wat dié Karibiese nasie tref. Dit het afgeneem tot ʼn kategorie 3-storm, maar sal na verwagting steeds winde van tot 125 kilometer per uur bereik. Melissa het sewe sterftes veroorsaak: drie in Jamaika tydens voorbereiding vir die storm, drie in Haïti en een in die Dominikaanse Republiek. Jamaika se eerste minister, Andrew Holness, het aan CNN gesê die eiland is tot rampgebied verklaar:
Orkaan Melissa is op pad na Kuba nadat dit groot skade in Jamaika aangerig het [KLANK]
ENG HolnessOnDamage
