Skip to content

Uitspraak voorbehou in saak oor publikasie van matriekuitslae [KLANK]

# Uitspraak is voorbehou in die saak oor die publikasie van matriekuitslae in koerante en op ander openbare platforms. Die Hooggeregshof in Pretoria het die afgelope twee dae argumente aangehoor van die Inligtingsreguleerder, die Departement van Basiese Onderwys en AfriForum. Die reguleerder hou vol die manier waarop matriekuitslae gepubliseer word, oortree die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting. AfriForum se woordvoerder, Alana Bailey, sê die gebruik van eksamennommers in plaas van leerders se name bied genoeg beskerming vir hul privaatheid:

AFR BaileyOnReleaseOfResults