Skip to content

Saftu verwerp planne om Suid-Afrika se spoorstelsel te privatiseer [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu het kommer uitgespreek oor die minister van Vervoer, Barbara Creecy, se uitnodiging aan privaat vennote om in Suid-Afrika se passasier-spoorwegstelsel te belê. Die stap vorm deel van die regering se breër plan om die land se vervoernetwerk te moderniseer en privaat beleggings te lok om betroubaarheid en veiligheid te verbeter. Asive Dyani van Saftu sê dit is nog ‘n stap in die privatisering van openbare vervoer as deel van Operasie Vulindlela:

ENG AsiveonRailSystem