Skip to content

Wes-Kaapse regering in vennootskap met FNB oorhandig 70 titelaktes aan huiseienaars [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het in vennootskap met FNB 70 titelaktes aan minderbevoorregte huiseienaars oorhandig. Die projek val onder FNB se behuisingsubsidie-program. Dit help huiseienaars finansieel deur goedgekeurde behuisingsubsidies te gebruik om uitstaande leningsbedrae te vereffen, wat die kansellasie van verbande en die uitreiking van titelaktes moontlik maak. Simmer sê die vennootskap met FNB is gefokus op die herstel van waardigheid:

AFR SimmersOnPartnership