# Die Vereniging van Staatsamptenare, sê onlangse berigte oor studente se misbruik van fondse van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente om aanlyn te dobbel, is kommerwekkend. Volgens die Nasionale Dobbelraad se verslag vir die 2023/2024-boekjaar, is 1,1-duisend-miljard-rand in 2024 in die Suid-Afrikaanse dobbelbedryf gewed, wat 40,2-persent meer as die vorige boekjaar is. Die vakbond-woordvoerder, Claude Naicker, sê reguleringsliggame moet saamwerk om toegang tot aanlyn dobbelplatforms wat die hulpskema se geld gebruik, te beperk:
Staatsdiensvakbond sê misbruik van NSFAS-fondse vir dobbel is kommerwekkend [KLANK]
ENG NaickerOnNsfas