# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut sê Suid-Afrika moet vals oplossings soos olie-, gas- en kernprojekte moet teenstaan wat ongelykheid laat voortduur en ‘n billike, hernubare oorgang vertraag. Dit volg te midde van voorstelle vir verskeie olie- en gasprojekte ter see, benewens Eskom se voorstel om die bedryfslewensduur van Koeberg-kernkragstasie se Eenheid 2 te verleng. SAFCEI sê die regering moet hoërisiko-energieprojekte laat vaar wat die land se regverdige energie-oorgang ondermyn.
Geloofsgemeenskap doen beroep op regering om projekte te laat vaar wat SA se Billike-energieoorgang ondermyn