# Een van die grootste wynvervaardigers in Suid-Afrika, Namaqua Wines, het sy verspreidingsafdeling se handelsmerk na Niew Beverages verander om verder as bokswyn na ‘n breër drankmark uit te brei. Die maatskappy voorsien alle groot drank-kleinhandelaars vanuit sy elf takke en bestuur meer as 500 produkte. Niew Beverages se woordvoerder, David Radloff, sê die handelsmerk, met die slagspreuk ‘Life Outside the Box‘, dui op ‘n nuwe begin vir die maatskappy en versterk sy teenwoordigheid in beide die kleinhandel- en gasvryheidsektore:
Namaqua Wines verander handelsmerk van verspreidingsafdeling na Niew Beverages [KLANK]
ENG RadloffOnDistribution