Skip to content

Oliver en Adelaide Tambo vereer vir belangrike rol in bevrydingstryd [KLANK]

# Oliver en Adelaide Tambo is vandag tydens ‘n kranslegging-seremonie by die Tamboville-begraafplaas vereer vir hul belangrike rol in Suid-Afrika se bevrydingstryd. Die geleentheid is aangebied deur die Oliver en Adelaide Tambo-stigting in vennootskap met die Stad Ekurhuleni. Die ANC se adjunk-streeksekretaris, Moipone Mhlongo, het hulde gebring aan hul nalatenskap en Tambo se lewenslange toewyding, leierskap en blywende bydraes tot die vryheidstryd uitgelig:

ENG-MhlongoOnTambo