Skip to content

Ballistiese kenner bevestig tydlyn sal toon hoe gewere in Swart-saak met ander misdade verbind word [KLANK]

# Die nasionale ballistiese hoof van die polisie, Mishak Mkhabela, het aan die Madlanga-kommissie gesê die reeksnommer van ‘n vuurwapen wat in die moord op die ingenieur Armand Swart gebruik is en waarvan die reeksnommer aanvanklik onleesbaar was, is later in ‘n laboratorium in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal herwin. Mkhabela van die Forensiese Wetenskaplaboratorium in Silverton, Pretoria is die volgende getuie. Hy verduidelik ‘n tydlyn sal toon hoe vuurwapens wat in die Swart-saak gebruik is, met ander misdade verbind word:

ENG MkhabelaOnSwartGuns