Skip to content

SAFTU vra volledige strafregtelike vervolging in tenderplunderingskandaal by Tembisa-hospitaal

# Die vakbondfederasie SAFTU vra die Spesiale Ondersoekeenheid en die Nasionale Vervolgingsgesag om te verseker Hangwani Maumela word bygevoeg as ‘n beskuldigde in die strafregtelike vervolging van die sogenaamde Matlala-saak. Asive Dyani van SAFTU sê Maumela is identifiseer as ‘n belangrike figuur in die plundering van openbare gesondheidsfondse by die Tembisa-hospitaal en word verbind met die plundering van ten minste 800-miljoen-rand deur dopmaatskappye. Sy sê dit weerspieël ‘n strukturele probleem met tendersindikaat-netwerke in die gesondheidsektor.