Skip to content

Inyathelo loof Suid-Afrika se verwydering van die gryslys [KLANK]

# Inyathelo, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bevordering, het die besluit van die Finansiële Aksietaakmag verwelkom om Suid-Afrika van sy grys lys te verwyder. Dit volg op omvattende hervormings en samewerking tussen die regering, reguleerders en die finansiële sektor om die integriteit van die land se finansiële stelsel te versterk. Feryal Domingo van Inyathelo sê dié belangrike mylpaal is veral van kritieke belang vir organisasies sonder winsbejag, wat swaar leun op vertroue, reputasie en onbelemmerde toegang tot beide plaaslike en internasionale befondsingskanale:

ENG DomingoOnNPOProtection